REVIEWS
“Suné, baie baie baie dankie vir die mooiste Save the Dates. Dankie vir al jou moeite en al die omgee en liefde wat jy hierdie projek mee voltooi het. Jy is ‘n engel.”
Renee Janse Van Rensburg
“This company made me a supper wow nice welcoming board. And am so I love and impress with their work.. Thanks once again”
Nicole Loff
“Great friendly service, and easy paxi delivery option. No empty promises… Ring box was exactly what I wanted!! Thank you so much!!!”
Tanya Kotze
“Good service, fast transport”
Divan Ungerer
“Mooiste goedjies teen bekostigbare pryse wat almal se sak pas. Spoedige diens,betroubaar en vriendelik Sy is altyd reg om te help met enige iets.”
Lindie van der Vyver
“Vreeslik dankie aan Sune. Dit is mooier as wat ek verwag het. Ek moet eerlik wees ek was skepties toe ek die bestelling geplaas het juis omdat ek al ingedoen was met aanlyn kopies. Maar jy lewer n uitstekende diens en het my persoonlik gebel om te laat weet dit is gereed en word uit gestuur.”
Riana Venter
“Very helpful. And did not even wait a week for my stuff I am so so happy with you guys.. thank you for making my wedding extra special♥️”
Cheraleigh Lefevre
“Baie dankie dit lyk pragtig net soos ek dit wou he! Puik diens, baie maklike online site, dood tevrede met alles!”
Bronwen Heradien
“ ‘n Passie vir mense en kreatiewe idees!”
Zantelle Ras
Thank you so much for the quick response to my request and giving me more than enough options to choose from! I am so pleased with my order and your friendly service!!
Marista Barnard
Thank you so much for the beautiful invitation cards Sune. We love them to bits and we’re certain that our guests will love them too.
Thank you for your patience with us and making sure that we are satisfied always, not forgetting you
getting out of your way to make sure we have them in time. You’re a star!!!
Ayanda Cleverboy Ndimande
Wat ‘n lekker koop-“ervaring” by Suné. Sy het ons heeltyd op hoogte gehou van die vordering en sommer voor die beloofde afleweringsdatum, het ons reeds ons pakkie ontvang! Ons sal beslis weer van jul dienste gebruik maak- ons stuur graag ‘n foto van die troue…
Ps. Ons ring houertjies/hartjies is gorgeous!!!
Vicky Lemmer
Ek love my twee hour ringboksies! Dankie vir jul puik diens!
Sone Schonken
Sune jy is amazing. Baie dankie vir jou awesome en vriendelike diens. Ek is absoluut mal oor my unicorn goedjies.
Angelique Du Plessis
Suné, baie baie baie dankie vir die mooiste Save the Dates. Dankie vir al jou moeite en al die omgee en liefde wat jy hierdie projek mee voltooi het. Jy is ‘n engel.
Renee Janse Van Rensburg
Wow wow Wow, Beste diens en ongelooflike produk!! Suné hou mens op hoogte deur die hele proses van produksie!!
Baie dankie vir my stunning bokse!
Chrizelle Lötter
Ek het op die nippertjie besluit om stationery by my troue in te sluit. Sune het dadelik aan die werk gespring & my verseker dat sy als betyds klaar sal hê, al was ander ontwerpers nie bereid om my te help in so kort tyd nie. Sy is professioneel & baie ywerig om mens te help. Haar pryse is bekostigbaar & sy laat jou as bruid op jou gemak voel. Sy stap die ekstra myl en werk sonder skroom oortyd. Sy hou by die bruid se smaak & idees & haar ontwerpe is pragtig! Ek beveel Criore aan vir enige geleentheid
Rochelle van Wyk
Sune het dadelik ingespring en gehelp met idees en dadelik geweet waarna ek kyk. en dit wat sy sover vir my aangestuur het is stunning. Sune dankie vir jou vinnige en awesome diens!
Mary-Ann Bos
Love hulle diens, Sune help ons so mooi met alles en staan so mooi by ons en dis wat n bruidjie nodig het.
Dankie vir al jou help. Julle sal rrg nie spuit wees om hulle te gebruik nie🤗🌺
Shireen Van der Merwe